Jesaja 61:11

Jesaja 61:11 AFR20

Ja, soos die grond sy plante voortbring en 'n tuin sy saailinge laat uitspruit, so sal my Heer, die Here geregtigheid en lof laat uitspruit voor al die nasies.