Jesaja 59:1-2

Jesaja 59:1-2 AFR20

Kyk, die hand van die HERE is nie te kort om te verlos nie, sy oor is nie hardhorend, sodat Hy nie kan hoor nie. Maar julle sondeskuld, dit het skeiding gebring tussen julle en julle God. Julle sondes het Hom sy gesig vir julle laat verberg, sodat Hy nie luister nie

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid