Jesaja 54:8

Jesaja 54:8 AFR20

In 'n opwelling van grimmigheid het Ek my gesig 'n oomblik lank vir jou verberg; maar in ewige troue liefde ontferm Ek My oor jou,” het jou losser, die Here, gesê.