Jesaja 54:14
Jesaja 54:14 AFR20
Deur geregtigheid sal jy jouself stewig vestig. “Besef dat jy ver is van verdrukking – ja, jy hoef nie te vrees nie; en ver van verskrikking – ja, dit sal nie naby jou kom nie.