Jesaja 43:16-17
Jesaja 43:16-17 AFR20
So sê die HERE, wat in die see 'n pad maak, 'n deurgang in die magtige waters, wat strydwaens en perde laat opruk, 'n leërmag, ja, 'n magtige een – saam lê hulle daar, hulle staan nie op nie; hulle is geblus, soos 'n lamppit uitgedoof



