Daar sal geen leeus wees nie, en roofdiere sal nie daar kom nie; hulle sal nie daar aangetref word nie. Dié wat losgekoop is, sal daarlangs gaan; dié wat deur die HERE vrygekoop is, sal terugkeer, hulle sal in Sion aankom met jubelkrete – met ewige vreugde sal hulle gekroon wees. Blydskap en vreugde sal hulle oorweldig, en verdriet en 'n gesug sal wegvlug.
Lees Jesaja 35
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jesaja 35:9-10
5 Days
Who are you becoming? If you envision yourself at age 70, 80, or 100, what kind of person do you see on the horizon? Does the projection in your mind fill you with hope? Or dread? In this devotional, John Mark Comer shows us how we can be spiritually formed to become more like Jesus day by day.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's