Bible App logo
Soek-ikoon

Hosea 9:7

Hosea 9:7 AFR20

Die dae van afrekening het aangebreek; die dae van vergelding het gekom – Israel sal dit ervaar. Jy sê: “Die profeet is 'n gek, die man met die gees is waansinnig!” Ja, dit is oor die omvang van jou sondeskuld en omdat die vyandigheid so groot is.