Habakuk 3:1-4

Habakuk 3:1-4 AFR20

'n Gebed van Habakuk, die profeet. Op Sjighjonoot. HERE, toe ek van u roem gehoor het, is ek met ontsag vervul. U dade, HERE, maak dit 'n werklikheid in hierdie tye; laat dit in hierdie tye bekend word. Onthou om barmhartig te wees te midde van ontsteltenis. Toe God uit Teman kom, die Heilige van die Paranberge, •Sela het sy luister die hemelruim bedek, sy lof die aarde gevul. Skitterend soos sonlig was die ligstrale uit sy hand; daarin het krag geskuil.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Habakuk 3:1-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid