Genesis 29:12

Genesis 29:12 AFR20

Jakob vertel toe vir Ragel dat hy bloedfamilie van haar vader is, en dat hy Rebekka se seun is. Sy het gehardloop en dit vir haar vader gaan vertel.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid