Genesis 1:2-3

Genesis 1:2-3 AFR20

Die aarde was woes en leeg, en donkerte was oor die •oerwater. Maar die Gees van God het oor die water gesweef, en God het gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.

Video vir Genesis 1:2-3

Versbeeld vir Genesis 1:2-3

Genesis 1:2-3 - Die aarde was woes en leeg, en donkerte was oor die •oerwater. Maar die Gees van God het oor die water gesweef,
en God het gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.