Eksodus 38:17

Eksodus 38:17 AFR20

Die voetstukke van die staanders was van brons, die hakies en hegplekke van die staanders was van silwer, die plaatwerk aan die bopunte was van silwer. Die staanders is van silwerhegplekke voorsien, al die staanders van die binneplein.

Video vir Eksodus 38:17