Eksodus 35:30-31
Eksodus 35:30-31 AFR20
Moses het vir die Israeliete gesê: “Kyk, die HERE het Besaleël, seun van Uri, seun van Gur, van die stam van Juda, by die naam aangewys. Hy het hom met die Gees van God vervul – met wysheid, met insig en met kennis en al die nodige vakmanskap

