Eksodus 20:2-3

Eksodus 20:2-3 AFR20

“ Ek is die HERE jou God, wat jou uit Egipteland, uit die plek van slawerny, uitgelei het. Jy mag naas My nie ander gode hê nie.

Video vir Eksodus 20:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 20:2-3