Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Deuteronomium 7:8

Deuteronomium 7:8 AFR20

Nee, dit is omdat die Here julle liefgehad het en omdat Hy gebly het by die eed wat Hy vir julle voorvaders afgelê het dat die Here julle met 'n sterk hand laat wegtrek en julle vrygekoop het uit 'n plek van slawerny, uit die mag van die farao, die koning van Egipte.