Deuteronomium 2:30

Deuteronomium 2:30 AFR20

“ Maar Sihon, die koning van Gesbon, wou nie dat ons by hom verbytrek nie, want die HERE julle God het sy gees verhard en hom koppig gemaak sodat Hy hom in julle hand kon gee, soos dit vandag is.