Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Daniël 9:4

Daniël 9:4 AFR20

Ek het gebid tot die Here, my God; ek het bely en gesê: “Ag, my Heer, U is die groot en ontsagwekkende God wat die verbond en verbondstrou in stand hou vir hulle wat Hom liefhet en sy gebooie nakom.