Daniël 9:3

Daniël 9:3 AFR20

Ek het my tot God, my Heer, gewend om Hom in gebed en smeking te soek, deur te vas, in 'n roukleed en met stof op die kop.