Amos 8:4-6

Amos 8:4-6 AFR20

Luister hierna, julle wat die behoeftiges vertrap, en daarop uit is om weerloses in die land uit te wis deur te sê, “Wanneer is nuwemaan verby, sodat ons weer koring kan verkoop, en die Sabbat, sodat ons die graansakke kan oopmaak?” net om 'n efa kleiner te maak en 'n sikkel groter, en om te kul met 'n vals weegskaal, om armes vir geld te koop en behoeftiges vir 'n paar sandale. “Die uitskotgraan sal ons ook verkoop.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Amos 8:4-6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid