Handelinge 7:49

Handelinge 7:49 AFR20

“ ‘ Die hemel is my troon, en die aarde die voetbank vir my voete. Watter soort huis sal julle vir My bou, sê die Here, of waar is my rusplek?