Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Handelinge 6:1

Handelinge 6:1 AFR20

Maar in dié dae, toe die aantal dissipels al hoe meer geword het, het 'n gemor onder die Helleniste teen die Hebreërs ontstaan omdat hulle weduwees in die daaglikse versorging oor die hoof gesien word.