Handelinge 12:12

Handelinge 12:12 AFR20

Met dié besef gaan hy toe na die huis van Maria, die moeder van Johannes, bekend as Markus, waar daar baie mense byeen was en gebid het.