2 Timoteus 1:9-10

2 Timoteus 1:9-10 AFR20

Hy het ons verlos en geroep met 'n heilige roeping – nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en genade. Reeds van ewigheid af is dit in •Christus Jesus aan ons geskenk, en nou is dit geopenbaar deur die verskyning van ons Verlosser, Christus Jesus, wat die dood vernietig het, en die lewe en die onverganklikheid deur die evangelie aan die lig gebring het.

Versbeelde vir 2 Timoteus 1:9-10

2 Timoteus 1:9-10 - Hy het ons verlos en geroep
met 'n heilige roeping –
nie op grond van ons dade nie,
maar op grond van sy eie besluit en genade.
Reeds van ewigheid af is dit in •Christus Jesus aan ons geskenk,
en nou is dit geopenbaar
deur die verskyning van ons Verlosser, Christus Jesus,
wat die dood vernietig het,
en die lewe en die onverganklikheid
deur die evangelie aan die lig gebring het.2 Timoteus 1:9-10 - Hy het ons verlos en geroep
met 'n heilige roeping –
nie op grond van ons dade nie,
maar op grond van sy eie besluit en genade.
Reeds van ewigheid af is dit in •Christus Jesus aan ons geskenk,
en nou is dit geopenbaar
deur die verskyning van ons Verlosser, Christus Jesus,
wat die dood vernietig het,
en die lewe en die onverganklikheid
deur die evangelie aan die lig gebring het.