2 Konings 3:25
2 Konings 3:25 AFR20
Die stede het hulle afgebreek, en op elke goeie stuk land het elkeen 'n klip gegooi, en dit so vol klippe gemaak. Elke fontein het hulle toegestop en elke goeie boom het hulle gevel, totdat net die klipmuur by Kir-Geres oorgebly het. Toe dié wat met slingervelle gooi, die stad omsingel en aanval


