2 Konings 14:28

2 Konings 14:28 AFR20

Die verdere geskiedenis van Jerobeam, alles wat hy gedoen het, en sy magtige dade, hoe hy oorlog gevoer het, en hoe hy Damaskus en Hamat, wat vroeër aan Juda onderdanig was, weer onder beheer van Israel gebring het. Is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Israel nie?

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 14:28

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid