2 Korinthiërs 10:1

2 Korinthiërs 10:1 AFR20

Ek self, Paulus – wat glo bedees is wanneer ek by julle teenwoordig is, maar ewe manhaftig teenoor julle wanneer ek afwesig is – doen 'n ernstige beroep op julle, met die sagmoedigheid en vriendelikheid van •Christus.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 10:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid