1 Thessalonisense 5:8

1 Thessalonisense 5:8 AFR20

Laat ons wat van die dag is, egter nugter wees, noudat ons die borsplaat van geloof en liefde, en die helm van hoop op verlossing, aangetrek het.