Mie ḅụ, oku mẹ naa ḅụ mie minini ḅoarị ye, anịsakị oku mẹ ḅoarị anga anie Kịrayịsị ḍuko pakama ḅụ.
Vergelyk alle weergawes: Romu 10:17
4 dae
Ons wêreld is gevul met storms. Hierdie storms kan ons oorweldig en ons wegtrek van ons roeping. Wanneer ons die woorde hoor “Alles sal ok wees” is dit nie die woorde wat ons altyd wil hoor nie. Maar as ons net ons gedagtes vir ‘n oomblik kan rig op die Een wat alles ok maak, sal ons besef dat daardie woorde nie te ver van ‘n werklikheid is nie.
5 Days
Faith is directing our confidence, trust, and belief toward something or someone. The Bible shows us many great examples of ordinary people who showed extraordinary faith in God. Throughout this Plan, we’ll learn about a few people in God’s Word that will show us how to live by faith.
7 Dae
Wat is geloof? Geloof is nie ’n werk nie. Dis ’n vertroue op God wat werk! Dit is eintlik ’n oorgawe. Dit is ook nie geloof self wat die berg versit nie – ons vertrou op die God wat berge versit! As ons vergeet van geloof as ’n tegniek om ons wil deur te voer – in Jesus Naam! – en bloot begin om die Vader te vertrou vir alles, sal ons nader kom aan wat geloof werklik is. Geloof is radikale vertroue.
14 Days
We've all either been through one of life’s storm, are in the middle of a storm right now, or will face one of life’s storms in the near future. This 14-day devotion will remind you that Jesus is in control of every storm. Because images are the language of the 21st Century”, each devotion uses original photos to explain the devotion and deepen its impact.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!