凡在人面前承認我的,我在天上我父面前,也承認他。 誰若在人面前不承認我,我在天上我父面前,也不承認他。」
Lees 聖瑪竇福音 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: 聖瑪竇福音 10:32-33
6 Dae
Die eerste ding wat Jesus met die dissipels gedoen het was om hulle te roep (Matteus 4:19). Jesus kom vandag nog om mense te roep. Baie dink dit het net met bekering te doen. Nee — wanneer Jesus kom, roep Hy mense om Hom te volg en vissers van mense te maak. Die twee begrippe kan nie van mekaar geskei word nie.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's