Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Romeine 6:12

Romeine 6:12 ABA

Julle is vir die sonde soos mense wat dood is. Daarom moet julle nie tevrede wees dat die sonde oor julle liggame regeer nie, dit is liggame wat sal sterf. Ja, julle moenie die slegte dinge doen wat julle wil doen nie.

Video vir Romeine 6:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 6:12