Openbaring 22:20-21

Openbaring 22:20-21 ABA

Dit is die Here Jesus wat al hierdie dinge sê. Hy sê ook: “Ja, Ek sal gou kom!” Amen! U moet kom, Here Jesus! Ek bid dat die Here Jesus genadig sal wees vir julle almal!

Video vir Openbaring 22:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 22:20-21