Die vrou het 'n seun gekry. God het besluit dat die seun die volke met 'n yster-septer moet regeer. En God het die kind vinnig weggeneem na die hemel, na God se troon. Toe het die vrou na die woestyn gevlug. Daar was 'n plek in die woestyn, 'n plek wat God vir haar gereedgemaak het. Daar het God 1 260 dae lank vir haar gesorg.
Lees Openbaring 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: Openbaring 12:5-6
28 Dae
Delf dieper deur Jesus se Openbaring aan Johannes. Elke dag bied opeenvolgende gedeeltes uit Openbaring met insiggewende kommentaar op hierdie kragtige visioene wat steeds relevant is vir vandag. Jesus se boodskap is duidelik: “Ek kom gou!” Die seëls is gebreek, die trompette blaas, en die bakke van God se verlossende oordeel word uitgegiet. Openbaring trek die gordyn oop vir ’n geestelike werklikheid waarin gelowiges geroep word om getrou te volhard as koninkryk van priesters vir God, ten spyte van die bose aanslag op hulle lojaliteit.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's