Psalms 84:11
Psalms 84:11 ABA
Waarlik, een dag in u tempel is beter as 1 000 dae op 'n ander plek. Dit is vir my beter om hier te staan by die deur van die tempel van my God. Ek wil nie woon in die huise van die mense wat verkeerd doen nie.