Psalms 8:5-6

Psalms 8:5-6 ABA

'n Mens beteken niks. Hoekom dink U aan mense? Hoekom onthou U iemand wat net 'n mens is? U het die mens amper soos 'n engel gemaak, U het vir hom eer gegee en U het hom belangrik gemaak.