Psalms 51:10-13

Psalms 51:10-13 ABA

U het my baie swaar laat kry, maar U moet my weer vrolik en bly maak, U moet my weer laat juig. U moenie na my sonde kyk nie, U moenie dink aan al die verkeerde dinge wat ek gedoen het nie. O God, gee vir my 'n nuwe hart wat rein is, maak my gees in my nuut, sodat ek altyd aan U kan behoort. U moenie vir my weggooi nie, U moet altyd by my bly.

Versbeelde vir Psalms 51:10-13

Psalms 51:10-13 - U het my baie swaar laat kry,
maar U moet my weer vrolik en bly maak,
U moet my weer laat juig.
U moenie na my sonde kyk nie,
U moenie dink aan al die verkeerde dinge
wat ek gedoen het nie.
O God, gee vir my 'n nuwe hart wat rein is,
maak my gees in my nuut,
sodat ek altyd aan U kan behoort.
U moenie vir my weggooi nie,
U moet altyd by my bly.Psalms 51:10-13 - U het my baie swaar laat kry,

U moet altyd by my bly.