Psalms 2:2-3

Psalms 2:2-3 ABA

Die konings van die aarde, die mense wat regeer, het bymekaargekom en planne gemaak teen die Here en teen sy gesalfde. Hulle sê: “Ons wil vry word, ons wil hulle nie meer dien nie. Ons wil die toue stukkend breek waarmee hulle ons vasgemaak het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 2:2-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid