'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Luister, julle almal wat dienaars van die Here is, julle wat in die nag in die tempel werk, julle moet die Here prys. Julle moet julle hande uitsteek na die gewyde plek en julle moet die Here prys. Die Here wat die hemel en die aarde gemaak het, is in Sion, en ek bid dat Hy jou sal seën.
Lees Psalms 134
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 134:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's