Spreuke 30:3-5
Spreuke 30:3-5 ABA
Ek het nie wysheid geleer nie, ek ken nie die heilige God nie. Wie het opgegaan na die hemel en het weer afgekom? Wie het die wind met sy hande vasgehou? Wie het die water toegebind in 'n bo-kleed? Wie het besluit hoe groot die aarde moet wees? Wat is sy naam en wat is sy seun se naam? Weet jy wie dit is? Alles wat God gesê het, is waar. Hy beskerm die mense wat in Hom glo.

