Wanneer die mense in 'n land opstandig word, dan is daar baie mense wat leiers wil wees. Maar wanneer daar 'n verstandige mens is wat weet wat die regte ding is om te doen, dan sal hy lank regeer.
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 28:2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!