Spreuke 23:9-11
Spreuke 23:9-11 ABA
Jy moenie vir 'n dwaas iets probeer leer nie, hy sal dink jou verstandige woorde is nie belangrik nie. Jy moenie grense verander wat van lank gelede daar is nie, jy moenie weeskinders se grond vat nie, want hulle Losser is die Here, Hy is sterk, Hy sal die Regter wees wat oordeel en sê wie is reg.

