Spreuke 14:34-35

Spreuke 14:34-35 ABA

Almal respekteer 'n volk wanneer sy mense reg doen, maar wanneer sy mense sonde doen, dan moet 'n volk skaam wees. 'n Koning hou van 'n verstandige amptenaar, maar die koning word kwaad wanneer die amptenaar nie sy werk doen nie.