Numeri 8:21

Numeri 8:21 ABA

Die Leviete het hulleself gereinig en hulle klere gewas, en Aäron het hulle heen en weer laat beweeg om 'n beweeg-offer vir die Here te wees. Aäron het vir die Leviete versoening gedoen om hulle te reinig.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid