Numeri 24:17

Numeri 24:17 ABA

Ek sien iemand kom, maar nie nou nie, Ek sien hom, maar hy is nie naby nie. Daar sal 'n ster uit die volk Israel kom, 'n koning sal uit die Israeliete kom, en hy sal trap op die grense van die land Moab, hy sal die nageslag van Set verwoes.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 24:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid