Slaan direk na inhoud oor

Numeri 19:2

Numeri 19:2 ABA

“Daar is iets wat Ek wil hê julle moet altyd doen: Jy moet vir die Israeliete sê hulle moet vir jou 'n gesonde rooi koei gee. Daar moenie 'n merk of 'n seerplek aan haar wees nie en sy moet nog nooit 'n juk gedra het nie.