Nahum 1:6

Nahum 1:6 ABA

Wie kan voor God staan wanneer Hy kwaad is? Niemand nie. Wanneer God kwaad is, dan is dit soos 'n vuur wat brand. Die rotse breek stukkend voor Hom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nahum 1:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid