Markus 13:7

Markus 13:7 ABA

Julle moenie skrik wanneer julle hoor daar is oorlog nie, naby julle of ver van julle. Hierdie dinge móét gebeur, maar dit is nog nie die einde van alles nie.

Video vir Markus 13:7