Markus 12:17
Markus 12:17 ABA
Jesus sê toe vir hulle: “Julle moet aan die keiser betaal wat aan die keiser behoort, maar julle moet ook aan God betaal wat aan God behoort.” Hulle was baie verbaas oor wat Jesus geantwoord het.