Markus 12:10-11

Markus 12:10-11 ABA

Het julle hierdie woorde in die Ou Testament gelees? “ Die klip wat die bouers nie wou gebruik nie, daardie klip het die belangrikste klip in die hele gebou geword. Dit is die Here se werk, en dit is vir ons wonderlik.”

Versbeeld vir Markus 12:10-11

Markus 12:10-11 - Het julle hierdie woorde in die Ou Testament gelees?

“ Die klip wat die bouers
nie wou gebruik nie,
daardie klip het die belangrikste
klip in die hele gebou geword.
Dit is die Here se werk,
en dit is vir ons wonderlik.”