Matteus 5:6-10

Matteus 5:6-10 ABA

Mense wat baie graag wil doen wat God wil hê, is gelukkige mense, want God sal vir hulle help om alles te doen wat Hy wil hê. Mense wat goed is vir iemand wat swaarkry, is gelukkige mense. God sal vir hulle ook goed wees. Mense wat net vir God dien, is gelukkige mense, want hulle sal God sien. Mense wat vrede maak tussen mense, is gelukkige mense. God sal sê hulle is sy kinders. Wanneer mense doen wat God wil hê, en ander mense doen slegte dinge aan hulle, dan is hulle gelukkige mense. God wat in die hemel is, is hulle Koning.

Versbeelde vir Matteus 5:6-10

Matteus 5:6-10 - Mense wat baie graag wil doen
wat God wil hê,
is gelukkige mense,
want God sal vir hulle help
om alles te doen wat Hy wil hê.
Mense wat goed is vir iemand
wat swaarkry,
is gelukkige mense.
God sal vir hulle ook goed wees.
Mense wat net vir God dien,
is gelukkige mense,
want hulle sal God sien.
Mense wat vrede maak
tussen mense,
is gelukkige mense.
God sal sê hulle is sy kinders.
Wanneer mense doen
wat God wil hê,
en ander mense doen
slegte dinge aan hulle,
dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is,
is hulle Koning.Matteus 5:6-10 - Mense wat baie graag wil doen
wat God wil hê,
is gelukkige mense,
want God sal vir hulle help
om alles te doen wat Hy wil hê.
Mense wat goed is vir iemand
wat swaarkry,
is gelukkige mense.
God sal vir hulle ook goed wees.
Mense wat net vir God dien,
is gelukkige mense,
want hulle sal God sien.
Mense wat vrede maak
tussen mense,
is gelukkige mense.
God sal sê hulle is sy kinders.
Wanneer mense doen
wat God wil hê,
en ander mense doen
slegte dinge aan hulle,
dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is,
is hulle Koning.Matteus 5:6-10 - Mense wat baie graag wil doen
wat God wil hê,
is gelukkige mense,
want God sal vir hulle help
om alles te doen wat Hy wil hê.
Mense wat goed is vir iemand
wat swaarkry,
is gelukkige mense.
God sal vir hulle ook goed wees.
Mense wat net vir God dien,
is gelukkige mense,
want hulle sal God sien.
Mense wat vrede maak
tussen mense,
is gelukkige mense.
God sal sê hulle is sy kinders.
Wanneer mense doen
wat God wil hê,
en ander mense doen
slegte dinge aan hulle,
dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is,
is hulle Koning.Matteus 5:6-10 - Mense wat baie graag wil doen
wat God wil hê,
is gelukkige mense,
want God sal vir hulle help
om alles te doen wat Hy wil hê.
Mense wat goed is vir iemand
wat swaarkry,
is gelukkige mense.
God sal vir hulle ook goed wees.
Mense wat net vir God dien,
is gelukkige mense,
want hulle sal God sien.
Mense wat vrede maak
tussen mense,
is gelukkige mense.
God sal sê hulle is sy kinders.
Wanneer mense doen
wat God wil hê,
en ander mense doen
slegte dinge aan hulle,
dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is,
is hulle Koning.Matteus 5:6-10 - Mense wat baie graag wil doen
wat God wil hê,
is gelukkige mense,
want God sal vir hulle help
om alles te doen wat Hy wil hê.
Mense wat goed is vir iemand
wat swaarkry,
is gelukkige mense.
God sal vir hulle ook goed wees.
Mense wat net vir God dien,
is gelukkige mense,
want hulle sal God sien.
Mense wat vrede maak
tussen mense,
is gelukkige mense.
God sal sê hulle is sy kinders.
Wanneer mense doen
wat God wil hê,
en ander mense doen
slegte dinge aan hulle,
dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is,
is hulle Koning.Matteus 5:6-10 - Mense wat baie graag wil doen
wat God wil hê,
is gelukkige mense,
want God sal vir hulle help
om alles te doen wat Hy wil hê.
Mense wat goed is vir iemand
wat swaarkry,
is gelukkige mense.
God sal vir hulle ook goed wees.
Mense wat net vir God dien,
is gelukkige mense,
want hulle sal God sien.
Mense wat vrede maak
tussen mense,
is gelukkige mense.
God sal sê hulle is sy kinders.
Wanneer mense doen
wat God wil hê,
en ander mense doen
slegte dinge aan hulle,
dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is,
is hulle Koning.Matteus 5:6-10 - Mense wat baie graag wil doen
wat God wil hê,
is gelukkige mense,
want God sal vir hulle help
om alles te doen wat Hy wil hê.
Mense wat goed is vir iemand
wat swaarkry,
is gelukkige mense.
God sal vir hulle ook goed wees.
Mense wat net vir God dien,
is gelukkige mense,
want hulle sal God sien.
Mense wat vrede maak
tussen mense,
is gelukkige mense.
God sal sê hulle is sy kinders.
Wanneer mense doen
wat God wil hê,
en ander mense doen
slegte dinge aan hulle,
dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is,
is hulle Koning.Matteus 5:6-10 - Mense wat baie graag wil doen
wat God wil hê,
is gelukkige mense,
want God sal vir hulle help
om alles te doen wat Hy wil hê.
Mense wat goed is vir iemand
wat swaarkry,
is gelukkige mense.
God sal vir hulle ook goed wees.
Mense wat net vir God dien,
is gelukkige mense,
want hulle sal God sien.
Mense wat vrede maak
tussen mense,
is gelukkige mense.
God sal sê hulle is sy kinders.
Wanneer mense doen
wat God wil hê,
en ander mense doen
slegte dinge aan hulle,
dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is,
is hulle Koning.Matteus 5:6-10 - Mense wat baie graag wil doen
wat God wil hê,
is gelukkige mense,
want God sal vir hulle help
om alles te doen wat Hy wil hê.
Mense wat goed is vir iemand
wat swaarkry,
is gelukkige mense.
God sal vir hulle ook goed wees.
Mense wat net vir God dien,
is gelukkige mense,
want hulle sal God sien.
Mense wat vrede maak
tussen mense,
is gelukkige mense.
God sal sê hulle is sy kinders.
Wanneer mense doen
wat God wil hê,
en ander mense doen
slegte dinge aan hulle,
dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is,
is hulle Koning.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 5:6-10