Slaan direk na inhoud oor

Matteus 23:13

Matteus 23:13 ABA

“Dit sal sleg gaan met julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, julle wat skynheilige mense is. Dit sal sleg gaan met julle, want julle keer mense sodat hulle nie kan ingaan na God nie, God die Koning wat in die hemel is. Julle gaan self nie in nie en julle laat nie die mense ingaan wat wil ingaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 23:13