Toe Jesus klaar gepraat het, het Hy weggegaan uit die provinsie Galilea. Hy het oor die Jordaan-rivier gegaan en Hy het toe in die provinsie Judea gekom.
Vergelyk alle weergawes: Matteus 19:1
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!